Op en WakkerOp en Wakker

Jan Grey aangewys as Suid-Afrika se Boer van die Jaar

View descriptionShare
 
Jan Grey van Brakfontein, naby Davel in Mpumalanga, is as Suid-Afrika se Boer van die Jaar aangewys. Grey, ’n vierdegeslag-melkboer en bestuurder van Janvos-landgoed, lei ’n diverse en moderne boerdery wat bekend is vir sy innovasie, volhoubaarheid en bydrae tot die plaaslike gemeenskap. Ons praat met hom oor die erkenning deur Landbouskrywers Suid-Afrika, die uitdagings en suksesse van ’n lewe op die plaas, en sy siening van die rol wat landbou in die land se toekoms kan speel.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,085 clip(s)