Op en WakkerOp en Wakker

Is kunstefeeste volhoubaar?

View descriptionShare
Die Nasionale Kunstefees op Makhanda is ouer as Suid-Afrika se demokrasie, en vier vanjaar sy 50ste bestaansjaar. Dis voorwaar 'n reuse prestasie, veral ná die Covid-19-inperkings en meer onlangs die Nasionale Loterykommissie wat oënskynlik sonder geldige redes, die fees se toelaag geweier het. Maar hoe volhoubaar is feeste op hierdie skaal? Ons praat hieroor met die vorige artistieke direkteur van die fees, Ismail Mahomed, en met Karen Meiring, 'n voormalige direkteur van die KKNK op Oudtshoorn.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,785 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,788 clip(s)