As jy ’n soektog vir Upington op die internet doen, is een van eerste dinge wat opduik, Sakkie se Arkie. Dit word bestempel as ‘n toerismejuweel en het legendariese status wat ekonomiese ontwikkeling aanhelp. Olivierpark en Sakkie se Ark is onder die inwoners bekend as die amfiteater. Dit blyk nou hulle dae is getel, veral nadat die hof destyds beslis het dat ‘n uitsettingsbevel dadelik van toepassing is. Sakkie Spangenberg vertel meer.