Op en WakkerOp en Wakker

Is demokrasie regte ding vir elke land?

View descriptionShare
Met byna drie miljard mense wat vanjaar in verkiesings oor die wêreld heen gaan stem, lyk dit of die gewildheid van demokrasie as regeringsvorm afneem. Volgens die organisasie, International Idea, is die stand van demokrasie laer as in die verlede. Verlede jaar het die Arab Barometer in navorsing bevind die meeste lande in die Midde-Ooste en baie lande in Afrika glo nie demokrasie is die antwoord nie, eerder sterk leiers wat nou en dan die reëls buig. Ons praat hieroor met professor Piet Croucamp van die Noordwes-Universiteit se Sakeskool.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)