Is daar ’n toekoms vir dieretuine?

Published Oct 24, 2023, 5:40 AM
Dieretuine is wêreldwyd onder geweldige druk weens talle redes, waaronder etiese kommer oor die welsyn van diere en die koste om dieretuine aan die gang te hou. Tog kan daar 'n toekoms vir dieretuine wees indien jy dié instansies herverbeel. Dis die gevolgtrekkeing van Annabé Tredoux, 'n natuurliefhebber en navorser by die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Toekomsnavorsing.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,372 clip(s)