Op en WakkerOp en Wakker

Is daar iets soos gelykheid?

View descriptionShare
Die wêreld is nog altyd en van nature ongelyk, en die geloof dat gelykheid bestaan, is 'n dwaling. Dis die mening van professor Koos Malan, 'n konstitusionele juris van Pretoria. Hy voer aan elke mens is geregtig op menswaardige behandeling, en dit beteken dat ongelykheid in ag geneem moet word.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,763 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,766 clip(s)