Die gewilde Suid-Afrikaanse rolprent, The Heart is a Muscle, maak vandag sy teaterdebuut. Ons praat met die Oscar-benoemde vervaardiger, Adam Thal.

Timothée Chalamet sê niemand gee om of opera en ballet voortbestaan
11:11

Prof. Johan Degenaar sou vanjaar 100ste verjaarsdag vier
32:29

Historiese Almanak 12 Maart 2026
03:19