"A kind of madness, 'n fliek wat handel oor daardie verlies wat jou ontredderd laat voel soos 'n weeskind - as jou ouers begin kwyn en sterf," skryf Laetitia Pople in 'n onlangse resensie oor dié rolprent wat onlangs begin draai het. Tog is dit nie 'n prent wat jou in sak en as gaan los nie. Die twee hoofkarakters in die fliek is Daniel Hart en sy vrou, Elly. Die twee karakters word vertolk deur die veteraan akteurs, Ian Roberts en Sandra Prinsloo.

Blaine gesels met fopdossers
06:13

In die kollig 2 – 19 Mei 2026
01:25

Historiese Almanak: Boerevriend Ulrich Gerard Lauts
03:28