Op en WakkerOp en Wakker

Hoekom skuif Nederland miljarde se goud?

View descriptionShare
 
Goud is gewoonlik iets waarvan ons die waarde net op ’n skerm sien, of waarvan ons die prys in die nuus hoor. Maar hierdie keer is daar letterlik tonne daarvan wat verskuif word. Nederland se sentrale bank het miljarde rand se goud van New York na Londen verskuif, glo as deel van ’n plan om beter voorbereid te wees op ’n moontlike krisis. Dit klink amper soos iets uit ’n spanningsfilm: goudstawe wat fisies oor die Atlantiese Oseaan vervoer word, van een swaar bewaakte kluis na ’n ander. Ons praat hieroor met dr. Heinrich Matthee, direkteur van die Stigting Pionier Instituut in Nederland.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,847 clip(s)