Op en WakkerOp en Wakker

Hoe sal rasteikens vir maatskappye werk?

View descriptionShare
Konsepregulasies wat deel vorm van die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming is verlede week deur die Departement van Indiensneming en Arbeid in die Staatskoerant gepubliseer. Volgens verskeie politieke partye en burgerregte-organisasies, is dit rasteikens wat van toepassing sal wees op besighede wat 50 of meer werknemers het, en is dit ongrondwetlik. Die wysigingswet wat reeds deur pres. Cyril Ramaphosa ondertkeken is, gee maatskappye vyf jaar om die teikens te bereik, of ‘n boete van tot 10% van die maatskappy se omset opgelê te word. Om die regulasies te verduidelik, sluit Connie Mulder, hoof van Solidariteit se Navorsingsintituut by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)