Op en WakkerOp en Wakker

Hoe gerat is SA vir natuurrampe?

View descriptionShare
Die afgelope paar weke woed reuse veldbrande in die Wes- en Oos-Kaap. In die noorde van die land, veral Limpopo, het voortdurende reën tot vloede gelei, wat lewensverlies en ontwrigting tot gevolg gehad het. Negehonderd skole in Limpopo kon gister nie open nie weens die vloede, en baie groot dele van die Krugerwildtuin moes die afgelope maand ontruim word. Rampe in Suid-Afrika is nie nuut nie, maar hoe gerat is die verskillende vlakke van regerings om die rampe te bestuur? Ons praat hieroor met die hoof van die Afrika-sentrum vir Rampbestuur aan die Noordwes-Universiteit, professor Dewald van Niekerk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,400 clip(s)