Op en WakkerOp en Wakker

Hoe apartheid steeds bepaal hoe die mense van Kaapstad beweeg

View descriptionShare
 
Die mense van Kaapstad probeer tans oplossings vind vir hoe die ruimtelike nalatenskap van apartheid steeds mense se toegang tot geleenthede beïnvloed. As jy byvoorbeeld in Mitchells Plain of Belhar woon, moet jy dalk elke dag ver pendel om by die werk uit te kom. Inwoners het nou as deel van ’n Citizens’ Assembly koppe bymekaar gesit. Dit is ’n proses waarin gewone burgers saam met kenners oor oplossings vir groot maatskaplike uitdagings nadink. Ons praat met Kira Alberts, ’n PhD-navorser en medeleier van die Cape Town Assembly on Transport and Climate.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,894 clip(s)