In Suid-Afrika leef ons dikwels in ’n verhouding, waar verweefdheid en vernietiging nooit ver van mekaar is nie. Dit word dikwels veroorsaak deur historiese blindheid, of katarakte, skryf die historikus, dr. Lindie Koorts, in ‘n onlangse artikel. Sy sluit by ons aan om oor hieroor te gesels.