Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,582 clip(s)
Loading playlist
24 Julie 2026: Albé Grobbelaar praat oor die lewe en loopbaan van die man na wie Bolivië vernoem is, die merkwaardige Simon Bolivar, wat onder meer tydens 'n besoek aan die Vatikaan, geweier het om voor die Pous te kniel.