Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,560 clip(s)
Loading playlist
Albe Grobbelaar praat oor die Amerikaanse vlieënier, Francis Gary Powers, wat die eerste Amerikaner was wat in die vroeë 1960's as 'n spioen in Rusland gevang, en toe uitgeruil is vir ’n Russiese gevangene.