Op en WakkerOp en Wakker

“Hey Brain”: ’n Nuwe manier om met jongmense oor seks te praat

View descriptionShare
 
RSG-luisteraars ken Marthie Nel Hauptfleisch as musikant, maar agter die musiek lê daar nou ook ’n meestersgraad in verpleegkunde en navorsing oor jongmense se seksuele gesondheid. Haar studie onder meer as 450 Stellenbosse leerlinge wys iets belangrik: kennis oor veilige seks beteken nie noodwendig dat jongmense veiliger keuses maak nie. Marthie het haar navorsing nou verder geneem, en dit in ’n musiekgedrewe veldtog, Hey Brain, omskep.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,767 clip(s)