Op en WakkerOp en Wakker

Helen Zille oor Regering van Nasionale Eenheid

View descriptionShare
Vrydag en Saterdag was geskiedkundige dae wat die politieke landskap in Suid-Afrika vir altyd verander het. Vir die eerste keer is daar DA-lede as adjunkspeakers in die nasionale vergadering en ook in enkele provinsiale wetgewers verkies. Die naweek is berig die DA kan tot sewe ministersposte in die kabinet kry. Terwyl die politieke ooreenkomste in plek is, moet die vraag gevra word oor 'n effektiewe staatsdiens, wat deur meer as twee dekades byna vernietig is deur patronaatskapnetwerke, kaderontplooiing en politieke inmenging. Helen Zille skryf in haar outobiografie, Not without a fight, watter reuse uitdaging dit is om dit reg te kry.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    4,120 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,123 clip(s)