Op en WakkerOp en Wakker

Groeiende mafiastaat: Ruda Landman vra optrede van die polisie

View descriptionShare
Die bekende joernalis, Ruda Landman, pleit by die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, om die groeiende “mafiastaat” in Suid-Afrika ongedaan te maak. Dit volg ná die sluipmoord op Bouwer van Niekerk, ’n Johannesburgse prokureur wat ’n vermeende Ponzi-skema ondersoek het. Ruda vra in ’n ope brief aan die minister wie verantwoordelik is, waarom ondersoeke stagneer, en hoe die publiek vertroue in die polisie kan herwin.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,674 clip(s)