Op en WakkerOp en Wakker

Griekwa-kerkmusiek - Deel 7

View descriptionShare
Die afgelope paar weke praat ons oor die Griekwas en hulle kerkmusiek as 'n kultuurverskynsel in Suid-Afrika. Die Griekwas se geskiedenis kom al eeue aan. Chester Meyer is 'n orrelis, koordirigent en musiekonderwyser van Stellenbosch, en spesialiseer in Griekwa-kerkmusiek. Hy sluit weer by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)