Op en WakkerOp en Wakker

Griekwa-kerkmusiek - Deel 6

View descriptionShare
Griekwas in Suid-Afrika se geskiedenis kom al eeue aan. Een van die belangrike aspekte van dié groep se kultuur is kerkmusiek. Chester Meyer is 'n orrelis, koordirigent en musiekonderwyser van Stellenbosch, en het sy meestersgraad oor Griekwa-kerkmusiek as 'n unieke kultuurverskynsel in Suid-Afrika gedoen.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,056 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,065 clip(s)