Op en WakkerOp en Wakker

Griekwa-kerkmusiek - Deel 2

View descriptionShare
Die Griekwas in Suid-Afrika se geskiedenis kom al eeue aan. Een van die belangrike aspekte van dié groep se kultuur is musiek - spesifiek kerkmusiek. Ons sit ons gespreksreeks oor die Griekwa-kerkmusiek as 'n unieke kultuurverskynsel in Suid-Afrika voort. Chester Meyer is 'n orrelis en musiekonderwyser van Stellenbosch. Hy het sy meestersgraad in musiek hieroor gedoen. Ons praat met hom oor die rol van sendelinge.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)