Op en WakkerOp en Wakker

Griekwa-kerkmusiek - Deel 1

View descriptionShare
Die Griekwas se geskiedenis kom al eeue aan. Een van die belangrike aspekte van dié groep se kultuur is musiek - spesifiek kerkmusiek. Ons skop af met 'n reeks oor Griekwa-kerkmusiek as 'n unieke kultuurverskynsel in Suid-Afrika. Chester Meyer is 'n orrelis en musiekonderwyser van Stellenbosch, en het sy meestersgraad in musiek hieroor gedoen. Hy gaan vir die volgende tien weke met ons hieroor gesels.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,727 clip(s)