Gert van de Merwe is Bravo! Revlon se eerste manlike stylikoon

View descriptionShare
 
Die modebedryf verander voortdurend, maar persoonlike styl bly ’n manier om jouself uit te druk. Die bekende modeontwerper, Gert van de Merwe, is pas aangewys as die eerste man wat die Bravo! Revlon-stylikoon-titel vir 2026 ontvang. Met ’n loopbaan wat hom van Suid-Afrika tot Londen geneem het, het Gert diep spore in die bedryf getrap. Ons gesels met hom oor die erkenning, mansmodes en hoe persoonlike styl oor die jare verander het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 8,021 clip(s)