Op en WakkerOp en Wakker

Gallo Musiek vier eeufees; Anton Goosen 80 jaar oud

View descriptionShare
Op 28 Februarie, presies 'n 100 jaar gelede, het Eric Gallo, die platemaatskappy, Gallo Musiek, gestig. Oor die eeu is verskillende musiekgenre's uitgegee - van rock en jazz, tot kunsliedere en ligte Afrikaanse musiek. Dis nie net Gallo Musiek wat verjaar nie. Een van Suid-Afrika en Afrikaans se grootste musieksterre wat ook deur Gallo sy musiek uitgee, die Liedjieboer Anton Goosen, verjaar en word volgende week 'n volle 80 jaar oud!
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,670 clip(s)