Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,847 clip(s)
Loading playlist
Elke Vrydag maak ons maalvleis van mites en fopnuus. Ons kyk na ’n bewering dat 98% van Wits-universiteit se personeel buitelandse burgers is, en dat gekwalifiseerde Suid-Afrikaners vir werk oor die hoof gesien word. Wits sê dié syfer is vals en dat buitelandse werknemers net 9% van sy personeel uitmaak. Ons praat met Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.