Op en WakkerOp en Wakker

Flydubai-voorval: Wanneer fopnuus vinniger as die feite vlieg

View descriptionShare
 
Elke Vrydag maak ons maalvleis van mites en fopnuus, en vanoggend kyk ons na vals inligting wat tans soos ’n veldbrand op sosiale media versprei ná ’n voorval aan boord van ’n flydubai-vlug op pad na Tel Aviv. Binne enkele ure het bewerings dat die voorval deur Israel georkestreer is wêreldwyd versprei en oornag ’n hele klomp stertjies bygekry. Ons praat met Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,961 clip(s)