Op en WakkerOp en Wakker

Filosowe al hoe meer gesog in era van KI

View descriptionShare
 
Terwyl kunsmatige intelligensie die kleiner vrae in die lewe kan beantwoord, word die groot lewensvrae steeds deur filosofie beantwoord. Daarom word filosowe al meer gesog as werknemers by KI-maatskappye. Dit is die breë strekking in 'n onlangse artikel wat in The Economist verskyn het. In 'n vroeëre artikel in Rapport, verwys professor Johann Rossouw na kunsmatige intelligensie as intelligensie simulasie en waarsku teen die insypeling van hierdie fenomeen in die openbare gesprek. Johann is departementshoof van filosofie aan die Universiteit van die Vrystaat.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,469 clip(s)