Op en WakkerOp en Wakker

Filosofie, ekologie en sisteme - Deel 6

View descriptionShare
Ons praat in ons reeks oor filosofie, stelsels en die natuur met professor Erik Holm oor die lesse wat te leer is uit die natuur. Erik is 'n voorste entomoloog en natuurkenner. Verlede week het ons gekyk na interaksie, en nou kyk ons na volhoubaarheid en aanpasbaarheid.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,898 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,902 clip(s)