Op en WakkerOp en Wakker

Eg Suid-Afrikaans: Bonsmara vier 60 jaar

View descriptionShare
Soos Pinotage, die OTM en die Kreepy Krauly, is die Bonsmara-beesras eg Suid-Afrikaans. Vanjaar vier die Bonsmara-beestelersvereniging hulle 60ste bestaansjaar. Bonsmara is die gewildste beesras in Suid-Afrika, en word dikwels rooigoud genoem. Om met ons hieroor te gesels, sluit die bestuurshoof van die Bonsmara-telersvereniging, Louis Steyl, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,149 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,152 clip(s)