Op en WakkerOp en Wakker

E-taxi-bestuurders sukkel met registrasie

View descriptionShare
 
Terwyl daar opnuut kommer is oor die veiligheid van Uber-drywers ná die grusame moord op ’n jong drywer, hang daar nóg ’n donker wolk oor die bedryf. Met minder as ’n maand oor voor nuwe wetgewing inskop, voldoen Uber en Bolt blykbaar steeds nie aan al die registrasievereistes nie. Indien hulle nie betyds registreer nie, kan hulle as onwettige operateurs verklaar word. Dit kan duisende bestuurders sonder inkomste, en miljoene pendelaars sonder hulle daaglikse ritte laat. Ons praat hieroor met Alta Swanepoel, ’n kenner in padverkeerswetgewing.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,273 clip(s)