Op en WakkerOp en Wakker

Dwarstrekkers en ander interessante Suid-Afrikaners - Deel 13

View descriptionShare
Omtrent almal in Suid-Afrika weet van Siener van Rensburg. Daar is meer as een boek geskryf oor sy visioene en voorspellings. Johanna Brandt is ook redelik bekend, maar min mense ken die verhaal van die merkwaardige oom Japie Roux van Piet Retief, en die eienaardige dinge wat hy voorspel het. Daniël Lötter is die man wat al hierdie interessante stories elke week met ons deel. Hy het al die stories verewig het in sy boeke, DWARS: RARE KARAKTERS ONDER ONS en GEDAANTES EN GEDOENTES – STORIES OOR SPOKE, SIENERS EN LEGENDES.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,762 clip(s)