Op en WakkerOp en Wakker

Dr. Ivan Meyer gaan hom op nasionale politieke verhoog begin vestig

View descriptionShare
Terwyl almal bespiegel wie John Steenhuisen as DA-leier kan opvolg, speel ’n ander belangrike skuif in die party se binnekringe af. Dr. Ivan Meyer gaan homself weer verkiesbaar stel as federale voorsitter. Dit is ’n amp wat volgens die DA se grondwet, naas die leier, tweede in bevel is. Met die munisipale verkiesings om die draai, gaan dit nie net oor wie die nuwe gesig van die DA sal wees nie, maar ook oor wie agter die skerms die toutjies trek. Ons praat hieroor met prof. Erwin Schwella, politieke ontleder en emeritus-professor aan Tilburg-universiteit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,604 clip(s)