Op en WakkerOp en Wakker

Donker-toerisme se potensiaal

View descriptionShare
Woensdag was Erfenisdag, en ons vier nog tot die einde van die maand, Erfenismaand. Erfenistoerisme is wêreldwyd, en ook in Suid-Afrika gewild. Duisende mense besoek onder meer geskiedkundige gebiede en geboue. Dink maar aan die Distrik 6-museum, die Krugerwildtuin en ook die Voortrekkemonument. Maar het jy al van Bloed-toerisme, Rooi-toerisme, of Donker-toerisme, gehoor? Dis 'n vorm van toerisme wat wêreldwyd baie gewild is. Ons praat hieroor met professor Dewald Venter, 'n toerismespesialis verbonde aan die Vaal Universiteit van Tegnologie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,845 clip(s)