Ná 'n leeftyd as predikant en leier in die Verenigende Gereformeerde Kerk, het dr. Llewellyn MacMaster onlangs uit die bediening getree. Hy was ook 'n leiersfiguur en struggle-aktvis, en met sy aftrede, die leraar van die VGK Belhar-gemeente - 'n gemeente wat meer as twee eeue oud is. Sy kollegas en tydgenote beskryf sy loopbaan as een van diensbaarheid. Llewellyn sluit by ons aan.