Op en WakkerOp en Wakker

Die moraliteit van oorloë

View descriptionShare
 
Ons saai uit vanaf die RSG en ATKV-vierkant by die Woordfees op Stellenbosch. Ons praat oor oorlog en die moraliteit van oorloë. Volgens die Internasionale Rooikruis is daar tans meer as 100 aktiewe gewapende konflikte in die wêreld. Môre is dit presies drie jaar gelede sedert die 7de Oktober-aanvalle in Israel. Dan is daar ook Iran, Oekraïne en Soedan - om maar net 'n paar te noem. Ons gaste is die militêre sosioloog, professor Lindy Heinecken, professore Abel Esterhuyse en Evert Kleynhans van die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch, en dr. Marthie Momberg, navorsingsgenoot aan die Fakulteit Teologie op Stellensbosch.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 7,971 clip(s)