Op en WakkerOp en Wakker

Die man agter Land en Sand

View descriptionShare
 
Vir baie RSG-luisteraars is Land en Sand meer as net ’n Dinsdag-radiobederf. Met diepgaande profielonderhoude, wat in werklikheid tot twee ure duur, het die reeks ontwikkel tot een van die SAUK se gewildste potgooie. Deel van die suksesresep is dat mense voel of hulle saam met bekendes en berugtes aan tafel sit. Die man agter die stories is Pieter Steyn, mede-inhoudsregisseur van Op en Wakker.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,502 clip(s)