‘n Skildery wat die kuns- en vermaakjoernalis, Ilza Roggeband en haar seun vir ‘n appel en ‘n ei in Kaapstad gekoop het, omdat dit moontlik in die toekoms lekker sou werk as ‘n rekwisiet op ‘n rolprentstel, het uiteindelik ‘n lang en interessante draai gemaak in die Kaap. Lizelle de Bruin het hierdie baie interessante storie van die skildery by Ilza en haar seun gaan haal.