Op en WakkerOp en Wakker

Denise Newman vereer met lewensbydrae-toekenning

View descriptionShare
Ons ken haar deesdae beter as Bridgette Jacobs in Suidooster, maar die formidabele Denise Newman is al jare lank op die kassie, silwerskerm en verhoog as een van Suid-Afrika se voorste aktrises. kykNET se Silwerskermfees het pas bekend gemaak Denise word vereer met 'n toekenning vir haar lewenslange bydrae tot die bedryf.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,463 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,466 clip(s)