Op en WakkerOp en Wakker

Dís waarom dokter van Oostenryk op Loxton woon

View descriptionShare
 
Waarom het 'n Oostenrykse dokter dekades gelede haar geboorteland vir die Karoo verruil? Dr. Mathilde Stuart, het Duits en Engels verruil, om hier op Loxton Afrikaans te kom praat. Mathilde en haar man, die bekende Chris Stuart, het al meer as 50 lande besoek en tientalle boeke geskryf oor die natuur, wildreservate en soogdiere in Suid-Afrika en elders. Hy is in 2024 oorlede. Mathilde, wat 'n uitstaande violis en baken in die gemeenskap is, kuier sam met ons hier op haar Suid-Afrikaanse tuisdorp, Loxton, in die Hardemanskaroo.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,877 clip(s)