Boland-rugbyskandaal: Skeidsregters bevraagteken ondersoek

View descriptionShare
 

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
8,030 clip(s)
Loading playlist
Boland Rugby se omkoopskandaal is nog lank nie verby nie. SA Rugby het gister voorverhore gehou vir skeidsregters wat dissiplinêre briewe ontvang het oor hulle beweerde kennis van wedstrydknoeiery en omkopery. Minstens twee van hulle bevraagteken nou die bewerings teen hulle. Intussen eis Kaapse Forum groter deursigtigheid, en sekere aspekte van die saak is glo steeds onder die loep van die Valke. Ons praat met Heindrich Wyngaard, uitvoerende voorsitter van Kaapse Forum en die stigter van Mondstuk Media.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 
Social links
Recent clips
Browse 8,030 clip(s)