Op en WakkerOp en Wakker

Bloedbroers: Operasie Sceptic en Smokeshell

View descriptionShare
10 Junie 1980, Operasie Sceptic, met die doelwit, Smokeshell, 'n Swapo-militêre basis in die suide van Angola. Dis 'n operasie van 61 gemeganiseerde bataljon tydens die Grensoorlog van die destydse apartheidsregering. 'n Bloedige geveg. Die joernalis, Deon Lamprecht, se derde boek oor die Grensoorlog het pas verskyn. Hy was self deel van 61 gemaginiseerde bataljon. Sy boek, BLOEDBROERS: NA DIE SLAGVELD VAN SMOKESHELL EN TERUG, word wyd geloof en beskryf as van die aangrypendste en onstellendste grensoorlogprose wat nog verskyn het - rou en menslik.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,749 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,752 clip(s)