Biografie belig Zach de Beer se politieke nalatenskap

Published Jun 21, 2023, 6:40 AM
Die eertydse joernalis en redakteur van die Sunday Times, Ken Owens, het gesê “liberals are shaped by defeat.” Dit kan ook van Zach de Beer gesê word. De Beer was die leier van die Progressiewe Federale Party (PFP) van 1988 tot 1989, en toe die party die Demokratiese Party word, was hy die leier van die DP tot ná die 1994-verkiesing. Dis onder sy leierskap wat die DP in die einste verkiesing ‘n skamele 1,7% van die stemme kon kry. Die Beer het byna in die vergetelheid verdwyn. Die historikus, professor Alex Mouton van Unisa, het onlangs ‘n biografie oor De Beer die lig laat sien.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 4,517 clip(s)