Die jaar staan einde se kant toe, maar aan die omstredenheid van die BELA-wette is daar blykbaar nie einde nie. Ondanks formele ooreenkomste wat bereik is, lyk dit of dit die ANC erg verdeel is, en baie druk plaas op die eenheid van die regering van nasionale eenheid. Ons praat hieroor met dr. Theuns Eloff van die Afrikaanse Onderwysnetwerk.