Op en WakkerOp en Wakker

Bafana Bafana terug op die wêreldverhoog!

View descriptionShare
 
Laduuuuuuuuuuuma! Die vreugdevure brand steeds hoog nadat Bafana Bafana sy plek by die 2026 Wêreldbeker-sokkertoernooi verseker het, danksy ’n 3-0 oorwinning teen Rwanda. Dit sal die eerste keer sedert 2010 wees dat Suid-Afrika weer aan ’n wêreldbekertoernooi deelneem. Ons praat met die voormalige sokkerkommentator, Johann Rossouw, oor die pad vorentoe vir Bafana Bafana, die sleutelspelers. en wat hierdie groot prestasie vir Suid-Afrikaanse sokker beteken.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,157 clip(s)