Op en WakkerOp en Wakker

André Roothman swem medaljes los op 70!

View descriptionShare
Ons ken hom onder meer van die trefferreekse Arende, Meester, Ballade vir 'n enkeling en meer onlangs, toneelstukke soos Die fel omstrede kroon van Edward II & Gaveston, en Koningin Lear. Maar die akteur, André Roothman, se mees onlangse prestasie was nie op die verhoog of op televisie nie. Dit was in die swembad! Hy het onlangs vier medaljes by die Wêreld-swemkampioenskap in Singapoer ingepalm.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,751 clip(s)