Op en WakkerOp en Wakker

Amanda loop steeds die pad

View descriptionShare
Amanda Strydom se eerste liedjie, Ek loop die pad, is vanjaar 45 jaar oud. Die pad wat Amanda gestap het, was nie altyd rooskleurig nie, maar sy stap hom steeds, ligvoets en soms met slippers van satyn. Amanda se spore lê diep in die Afrikaanse musieklandskap getrap.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,427 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,430 clip(s)