Op en WakkerOp en Wakker

Afrikaners verdeeld, maar is daar hoop vir eenheid?

View descriptionShare
 
Die debat oor wie namens Afrikaners praat en hoe hulle hulle plek in Suid-Afrika sien, raak al hoe skerper. Hoewel verskillende groepe tot die land en sy mense verbind is, verskil hulle oor hoe die Afrikaner-gemeenskap se belange die beste bevorder moet word. Die meningsverskille draai veral om drie kernkwessies, maar daar is ook belangrike raakpunte, wat ruimte skep vir gesprek. Só sê dr. Theuns Eloff, ’n onafhanklike kommentator.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,608 clip(s)