Op en WakkerOp en Wakker

Afrikaanse kerk in Nederland

View descriptionShare
Afrikaanssprekendes in Nederland kan deesdae kerkdienste in hulle moedertaal bywoon in Amsterdam. Hoewel daar nog nie baie dienste was nie, is die samesyn en om in hul eie taal te aanbid, vir Suid-Afrikaners daar ‘n riem onder die hart. Om met ons te hieroor te gesels, sluit Strydom Bruwer, ‘n predikant in Nederland, en Berné Venter, ‘n lidmaat, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,257 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,257 clip(s)