Op 8 Mei 2025 vier Afrikaans sy 100ste jaar as amptelike landstaal. Die feesviering het reeds op 8 Mei vanjaar afgeskop. Daar was aanvanklik murmerering oor die fees, maar dit blyk nou uitgestryk en op koers te wees. Ons praat met die koördineerders van Afrikaans Amptelik 100, René Arendse en Giep van Zyl.