Op en WakkerOp en Wakker

30 Jaar van demokrasie: Vryheid

View descriptionShare
Vryheid is 'n konsep waarvan almal hou - of dit nou is om vryheid te verkry van die baas, die verkeer of die lewenslaste wat swaar op die skouers rus. In Suid-Afrika is vryheid 'n sentrale tema van die grondwet. Die land se nasionale vakansiedag is byvoorbeeld nie onafhanklikheidsdag nie, maar Vryheidsdag. Vandag is die laaste dag van Vryheidsmaand, en een oor bietjie minder as 'n maand gaan Suid-Afrikaners stembus toe. Gustav het meer as 'n jaar terug met die filosoof, professor Pieter Duvenage, oor vryheid gesels.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,020 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 3,023 clip(s)